Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Potjiekosdag

28 February

Potjiekosdag

Ons potjiekosdag is ‘n fondsinsamelingsprojek vir die kerk. Lekker beespotjie wat bedien word met rys. Bestellings kan geplaas word by Anelize 076 628 0352 of Ds Jaque 078 628 0293 teen R75 per bord.

Wegneemetes sal reg wees om 16:00 op die dag.

Ondersteun ons asb met ons potjiekosdag.

Details

Venue

  • Witrivier Baptiste Kerk
  • Tom Lawrence 23
    Whiteriver, Mpumalanga South Africa
    + Google Map